KOL 1:10 ..... sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, ....





Wie's die gode wat ons dien?


Deu 31:29
Want ek weet dat julle ná my dood gewis verderflik sal handel en sal afwyk van die weg wat ek julle beveel het, sodat die onheil julle aan die einde van die dae sal teëkom, omdat julle sal doen wat verkeerd is in die oë van die HERE om Hom deur die werk van julle hande te terg.

Ry tog deur ons dorp of stad
Merk tog wie en wat ons is
Vanwaar en waantoe sal jy merk
Waa's ons n-erente liefde vir watter gode ons dien en werk?

Wie's dan die wat hier woon?
Wie's dan die mense wat hier bly
en wie's die gode aan wie hul alles wy

Beskou die tempels hier te sien
Die vrug wat hul dra
is van die gode wat hul dien

Woon daar die vuil, vuil sewe?
Die onrein volke van die Bybel
soos in Kanaan - va-me-lewe?
Wie woon hie?
die gruwels van Deutronoom sewe?

Daar's dit wat jou groet
by die dorp's ingang gebou
dis daar van toerentyd tot nou,
n sweer en splintirn die oog (Openbaring twee-nege onthou)
Hier staan n satansinagoog

Daar's ook n mosk van oos
daar's n mosk van ver
darem nie vandag nie
maar kom Vrydag en hoor hom bler

Is dit nie dieselfdes wat hier woon nie?
of is die net tollerant
Beter, bes is ek aan twee van Deutro 7 kant.

Aa Pee, Aa Gee...
en kult-o-liek en noem maar op
al die gode stem lyk my saam
ook vals getuies wat kom deure klop
hul verskil net in naam

Weg met twintig van Exodus.
Weg met SY gebod.
Hier kies JY n god!
Weg's veertien vyftien Johannes, ja werklik
Die moeder van die hoere is regtig interkerklik.

Hier's ook die dure deel
met die straatnaam afgemerk
Sondag luid die leun verkondig
dis prim-n-proper En Gee kerk.

Jy't attestate jy kan aanhou sondig
Dis OU Testamenties wat God se hul doen
Hul kerkresep het goed-n-kwaad versoen

As jy die gebou so gadeslaan
vol gode tekens en Kentucky Fraai bo aan
hier's dooies begrawe onhou
wie't die steen gele en wie't hier die plek gebou?

Met al die vreemde gode hier te sien vat dit dan baie insig?
vat dit dan diep insien?
dit sou nie veel wysheid verg
kyk na vers neen en twintig van Deutero een en derg
dat hul die God van die Bybel Die God van Israel terg.