KOL 1:10 ..... sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, ....





Aborsie is Moord / Aborsion is Murder

Aborsie is Moord



Nuus: "onwettige aborsie kliniek " Hoe lyk n wettige aborsiekliniek ? Het die wat die' procedure onderneem n korporasie gestig ? Is die lede goedgekeurde aborteurs ? Het hulle die eed van Hipocrates afgele voor ander "gode" ? O ja en sekerlik moet hulle geregistreer wees by die mediese raad van Suid Afrika .  Soos die Bloody Mary Stopes "kliniek " . Die "safe same day" service is natuurlik cash en kontant en die "more established" verduur geen kompetisie nie . Seker beter as dat een die baba vat en in die asblik gooi en n sagmoedige sucker kom , die asblik leegmaak en grootmaak op eie koste . Vir die ander , goed en wel ,maar vir die kinders van die Lewende God , Nee . Dis moord . "Die pil" ook . Gaan doen navorsing oor die werking van "die pil" en sommer oor wie dit uitgedink het en ook promofeer .

Om sy mag meer mobiel te maak het Shaka die Zulu koning sy oues van dae wat nie meer kon veg of kinders baar nie van n krans laat afspring . Dit was vir hom nie verkeerd nie maar vir die mense van Die Boek .....

Die kritiek uit die mond van die valse profeet en die .... " maar dis nog nie n mens nie , hy/sy het nog nie n naam nie " ens . Nee . Vir die mense van die Boek  - Effesiers 1:4" soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees," So daar is mense uitverkies voor die' wereld se ontstaan ? Nie net voor' die wettiging van abborsie nie .

Luk 1:40 en sy het in die huis van Sagaría gekom en Elisabet gegroet. Luk 1:41 En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees Luk 1:42 en het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is die vrug van jou skoot! Luk 1:43 En wat het my oorgekom dat die moeder van my Here na my toe kom?


Luk 1:44 "Want kyk, toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot van vreugde opgespring. Die"kindjie" in die moederskoot herken n stem . Lees ook  meer oor die effek van die gemoedstoestand van n moeder op die kind . 
Psa_127:3" Kyk, seuns is ‘n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is ‘n beloning."



  Job_31:15" Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie? " Of was Job toe nog nie n volwaardige mens nie .? Nog n "ja maar "is sussie wat op skool swanger "geword het" Pa en ma besluit om die baba om te bring ter wille van haar skool en universiteits loopbaan . Die laastes om na te luister in n saak soos hierdie is die gegradueerde druids ,DR en Ds . Soek die Here se aangesig hieroor in gebed , onderhou Sy wet ,en Hy sal jou seen . n Lewe bly n lewe .Lees die 44 verse oor "die moederskoot ".
1Samuel_1:5" maar aan Hanna het hy ‘n dubbele deel gegee; want hy het Hanna liefgehad; maar die HERE het haar moederskoot toegesluit."

1:6 En haar mededingster het haar ook bitterlik geterg om haar te vertoorn, omdat die HERE haar moederskoot toegesluit het." So ,Die Here sluit n moederskoot toe en ook oop .

Aborsie is moord . Vir die mense van Die Boek . Vir Shaka : "call DR Mkasi"