KOL 1:10 ..... sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, ....





Vra En Antwoorde

1. Wat moet ek doen om gered te word?
a)Glo en bely in die Jesus Christus.
Rom_10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;
b)Wat moet ek glo want die duiwels glo ook. (Jak_2:19 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder).Rom_10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God
c)As jy die Woord glo – sal jy die opdragte in die Woord uit geloof gehoorsaam.
Heb_5:9 en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, ‘n bewerker van ewige saligheid geword
Act_5:32 En ons is sy getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan die wat Hom gehoorsaam is.

d) Wat is hierdie opdragte?
Mar_16:16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.

Act_22:16 En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.

Act 16:30 En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word? Act 16:31 Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. Act 16:32 En hulle het aan hom die woord van die Here verkondig en aan almal wat in sy huis was. Act 16:33 En in dieselfde uur van die nag het hy hulle geneem en hulle wonde gewas, en hy is onmiddellik gedoop, hy en al sy mense.

Rom_6:4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.

Eph_4:5 een Here, een geloof een doop,

Col_2:12 omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het.

1Pe_3:21 waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ‘n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ‘n bede tot God om ‘n goeie gewete—deur die opstanding van Jesus Christus

Tit_3:5 nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees.

2. Wat van die Doop?
a) Die doop was die sondes af.
Act_22:16 En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.
b) Die doop gaan gepaard met berou en bekering en die ontvang van die Gawe van die Heilige Gees.
Mat_3:11 Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.

c) Die doop gaan gepaard met geloof.
Mar_16:16 Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.

d) Die Doop gaan gepaard met n afsterwe van die ou mens.
Rom_6:4 Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.
Col_2:12 omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het
.

e) Dit is n Bede tot God
1Pe_3:21 waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ‘n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ‘n bede tot God om ‘n goeie gewete—deur die opstanding van Jesus Christus.
f) Dit is nie die teken van die Nuwe verbond nie want Jesus se dat die Nagmaal die teken is van die nuwe testament:
Luk_22:20 Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
1Co_11:25 Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.


3) God se Ewige Verbonde - Ou verbond en Nuwe Verbond
a)Ewige verbond met Abraham en sy Nageslag
Gen_17:7 En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees en vir jou nageslag ná jou.
Gen_17:10 Dit is my verbond wat julle moet hou tussen My en julle en jou nageslag ná jou: Al wat manlik onder julle is, moet besny word—

b)Verbond met Abraham se Nageslag Israel word bevestig en die Wet word aan hulle gegee
Exo_24:8 Toe neem Moses die bloed en gooi dit uit op die volk en sê: Dit is die bloed van die verbond wat die HERE met julle gesluit het op grond van al hierdie woorde.
Exo_34:27 Verder het die HERE vir Moses gesê: Skrywe vir jou hierdie woorde op, want volgens hierdie woorde het Ek ‘n verbond gesluit met jou en met Israel.
Deu_9:9 Toe ek op die berg geklim het om die kliptafels te ontvang, die tafels van die verbond wat die HERE met julle gesluit het, het ek veertig dae en veertig nagte lank op die berg gebly—brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie—

c)Nuwe verbond met dieselfde mense – nou staan die Wet op ons Hart:
Jer_31:31 Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit;
Jer_31:32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie—my verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek die HERE.
Jer_31:33 Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek die HERE: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.
Jer_32:40 En Ek sal ‘n ewige verbond met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle goed te doen nie; en Ek sal my vrees in hulle hart gee, sodat hulle van My nie afwyk nie
.

d)Bevestiging in die nuwe Testament.
Heb_8:8 Want Hy berispe hulle en sê: Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond tot stand sal bring,
Heb_8:9 nie volgens die verbond wat Ek met hulle vaders gemaak het op die dag toe Ek hulle aan die hand geneem het om hulle uit Egipteland uit te lei nie; want hulle het nie gebly by my verbond nie, en Ek het hulle veronagsaam, spreek die Here.
Heb_8:10 Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.
d)Wat is die teken van hierdie Nuwe verbond.
Luk_22:20 Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
1Co_11:25 Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.


4) Kan almal gered word?
2Th_3:2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, want die geloof is nie die deel van almal nie.

Luk_8:10 En Hy antwoord: Aan julle is dit gegee om die verborgenhede van die koninkryk van God te ken; maar aan die ander deur gelykenisse, sodat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie verstaan nie.

Mar_4:11 En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse,

Mat_13:13 Daarom spreek Ek tot hulle deur gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.

Mat_23:33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

Mat_15:24 Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel

Deu_17:15 dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die HERE jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning oor jou aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.

Ezr_9:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in ewigheid.


5) God se definisie van Liefde
Liefde en Geregtigheid hang saam. As ons God se gebooie bewaar teenoor ons Naaste en teeenoor Hom, is dit n bewys van ons liefde vir beide ons naaste en die HERE. Die liefde doen die naaste geen kwaad nie. Die liefde is om te haat wat sleg is. Die Liefde word vervul in die gebooie. Vandag word daar meer meer n duidelike ondeskeid gemaak tussen reg en verkeerd nie en dit veroorsaak dat die ongeregtigheid vermeerder en die liefde verkoel.
2Jn 1:6 En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.

1Jn 5:3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.

1Jn_2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.

Rom_13:10 Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet.
Rom_12:9 Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan

Joh_15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.

Mat_24:12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.


6) Het God vyande en mag ek hulle liefhe?
Psa 139:21 HERE, sou ek dié nie haat wat vir U haat, en ‘n afsku hê van die wat teen U opstaan nie?
Psa 139:22 Ek haat hulle met ‘n volkome haat; vyande is hulle vir my!

Deu_23:6 Jy mag hulle vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie.

Mal_1:3 maar Esau het Ek gehaat en sy gebergte ‘n wildernis gemaak en sy erfdeel aan die jakkalse van die woestyn prysgegee.


Rom_9:13 Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad en Esau het Ek gehaat.

Rev_11:5 En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande; en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier gedood word.

7) Is almal my naaste?
Deu_17:15 dan moet jy sekerlik ‘n koning oor jou aanstel wat die HERE jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy ‘n koning oor jou aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.

Mat 13:33 ‘n Ander gelykenis het Hy hulle vertel: Die koninkryk van die hemele is soos suurdeeg wat ‘n vrou neem en in drie mate meel inwerk totdat dit heeltemal ingesuur is.
Mat 13:34 Al hierdie dinge het Jesus deur gelykenisse vir die skare gesê, en sonder gelykenis het Hy vir hulle niks gesê nie;
Mat 13:35 sodat vervul sou word die woord wat gespreek is deur die profeet: Ek sal my mond open deur gelykenisse; Ek sal uitspreek dinge wat verborge was van die grondlegging van die wêreld af.
Mat 13:36 Nadat Hy die skare weggestuur het, het Jesus huis toe gegaan; en sy dissipels het na Hom gekom en gesê: Verklaar vir ons die gelykenis van die onkruid in die saailand.
Mat 13:37 En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens,
Mat 13:38 en die saailand is die wêreld. Die goeie saad—dit is die kinders van die koninkryk, en die onkruid is die kinders van die Bose,
Mat 13:39 en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding van die wêreld, en die maaiers is die engele.

Mat 23:31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die profete vermoor het.
Mat 23:32 Maak die maat van julle vaders dan vol!
Mat 23:33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

Deu_23:6 Jy mag hulle vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie.


Ezr_9:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in ewigheid.

8) Mag ek sonde goedkeur?
Rom_1:32 mense wat al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring skenk aan die wat dit doen.

Amo 5:15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort—miskien sal die HERE, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.

Rom 1:26 For this cause God gave them up unto vile passions: for their women changed the natural use into that which is against nature:
Rom 1:27 and likewise also the men, leaving the natural use of the woman, burned in their lust one toward another, men with men working unseemliness, and receiving in themselves that recompense of their error which was due.
Rom 1:28 And even as they refused to have God in their knowledge, God gave them up unto a reprobate mind, to do those things which are not fitting;
Rom 1:29 being filled with all unrighteousness, wickedness, covetousness, maliciousness; full of envy, murder, strife, deceit, malignity; whisperers,
Rom 1:30 backbiters, hateful to God, insolent, haughty, boastful, inventors of evil things, disobedient to parents,
Rom 1:31 without understanding, covenant-breakers, without natural affection, unmerciful:Rom 1:32 who, knowing the ordinance of God, that they that practise such things are worthy of death, not only do the same, but also consent with them that practise them.