KOL 1:10 ..... sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, ....





Is U besig met n valse Evangelie

Th 2:10 en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie. :11 En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo, 12 sodat almal geoordeel kan word wat die waarheid nie geglo het nie, maar behae gehad het in die ongeregtigheid.
Is U besig met n Valse Evangelie?Hierdie vraag moet sekerlik deur elke individu in alle eerlikheid en opregtheid ondersoek word. Die Blaadjie poog om meer lig te werp op hierdie belangrike vraag. Vra ook dat God se Heilige Gees U in die volle waarheid sal lei in hierdie saak.
Drie spesifieke skrifgedeeltes word gegee as basiese skrif verwysings:Hos 4:6 " My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet."

Dit is baie belangrik om te besef dat daar n groot verskil is tussen Kennis en Geleerdheid, wat so aktief gepromofeer word deur die voorstaanders van sekulere humanisme.
Die woord "Kennis" soos gebruik in Hosea verwys na die Hebreeuse woord "Da’ath" wat beteken "To be aware of", "To Know" in Engels. Geleerdheid aan die ander kant volgens Webster’s New World Dictionary beteken "to train, to develop skill of mind by formal schooling or Study"
Die belangrikheid van kennis van die Waarheid kan nie genoeg uitgelig word nie.

Die Apostel Paulus erken inderwaarheid die verskil tussen n wyse man en n man wat God uit sy lewe "geleer" het in Rom 1:21-23. Paulus gebruik hierdie harde woorde: Rom 1:21 "omdat hulle, alhoewel hulle God geken het (knew about God ), Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas (vain in Engels, Grieks: Mataioo – to become foolish, to become wicked or Idolatrous, vain) geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister. 22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword 23 en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ‘n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere."

Paulus beskryf hierdie mense verder in 2 Tim 5:7 as hy praat van die wat - 2Ti 3:7 " .. altyd leer en nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie".

Vandag is daar baie diesulkes in ons land wat baie geleerd is en stringe grade agter hul naam kan skryf, terwyl hulle die eenvoudige waarheid soos uiteengesit in die Woord van God nie wil aanvaar nie.


Die Profeet Jesaja skryf duisend jare voor Paulus ook van hierdie sulkes in Jes 56:10 " Hulle (Israel se) wagte is almal blind, hulle merk niks nie (hulle merk nie die waarheid nie, Engels se hulle is "Ignorent" ); hulle is almal stom honde wat nie kan blaf nie; wat dromerig lê, lief is om te sluimer. 11 En die honde is gulsig, hulle ken geen versadiging nie; en herders is hulle wat nie weet om op te merk nie; almal loop hulle eie pad, elkeen na sy onregverdige wins, almal saam. "
Die Engelse beeld dit duideliker uit in v 11: Isa 56:11 "Yea, they are greedy dogs (literally meaning Male Prostetute)which can never have enough, and they are shepherds that cannot understand: they all look to their own way, every one for his gain, from his quarter. "



2.Wat n geweldige aanklag teen politieke en geestelike leiers!


In so n toestand van spirituele hongersnood in die land het wolwe in skaapsklere n maklike prooi onder die kudde van God tensy die skape geanker is in die waarhede van God se Woord.
Ook hierdie vers het n tweede getuie in Jer 23:22 "Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van hul handelinge."

As ons om ons kyk, kan ons sien dat daar bitter min mense is wat hulle van hulle verkeerde wee bekeer. Selfs die groot karismatiese herlewings wat veronderstel was om duisende te red, het min verskil gemaak aan die sonde in ons land. n Paar jaar gelede het karismatiese pastore gespog oor die 86% geredde bekeerlinge in Rwanda. Dit was net voor die 86% "geredde bekeerling" hulle landsgenote in hulle duisende omgebring het op die wreedaardigste wyse, bloot omdat hulle van n ander stam was. Dieselfde verskynsel vind plaas net op n kleiner skaal in ons Christen westerse beskawing. Terwyl redding op n groot skaal verkondig is, is daar grootliks nagelaat op te preek oor Christelik verantwoordelikheid na redding.

Vandag se kerke volg die weg van die NUWE KRUIS. n Weg van kompromiee met die wereld om sodoende die wereld se aanvaading en goedkeuring te geniet.
Paul vermaan die nuwe leraar Timotheus in 2Ti 4:2 "verkondig die woord! (nie die doktrine van die kerk nie, maar die Woord). ; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3 want daar sal ‘n tyd wees (en dit is NOU) wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, 4 en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels. "
Die Engelse Bybel stel dit so 2Ti 4:3 " For the time will come when they will not endure sound doctrine; but after their own lusts shall they heap to themselves teachers, having itching ears; (Itching ears Grieks knethos – to tickle):4 And they shall turn away their ears from the truth, and shall be turned unto fables. "
Dit is presies wat gebeur met Christene wat die weg van die NUWE KRUIS volg. Wat is hierdie fabels wat hulle leer? Die Apostel identifiseer dit in Tit 1:10 "Want daar is baie wat tugteloos is, wat onsin praat en verleiers is, veral die wat uit die besnydenis is; 11 hulle mond moet gestop word. Hulle keer hele huise onderstebo deur te leer wat nie betaam nie, ter wille van vuil wins. "
Die Engels stel dit so : Tit 1:10 "For there are many unruly and vain talkers and deceivers, specially they of the circumcision: 11 Whose mouths must be stopped, who subvert whole houses, teaching things which they ought not, for filthy lucre's sake. "
Kyk maar na die aksies van sommige van sommige van hierdie Judeo Christen predikers op TV terwyl hulle se "Loof die HERE" in die een sin en geld insamel in die tweede. Ons vind nog n skrif getuie van hierdie toestand in Fil 3:18 "Want baie—van wie ek julle dit dikwels gesê het en nou ook onder trane sê—wandel as vyande van die kruis van Christus. 19 Hulle einde is die verderf, hulle god is die buik en hulle eer is in hulle skande; hulle bedink aardse dinge. "




3. Hier is die kruks van die probleem:

Ons kerke is oorvol "Christene". Hulle wil Jesus as hulle verlosser he , so hulle sien Jesus as n soort van n "Heilige versekerings polis" om hulle uit die hel te hou. Maar, hulle wil hom nie as hulle koning he nie - al noem hulle hom Here. Want , sou hulle Hom as hul koning aanvaar, moet hulle ook erken dat Hy die reg op beheer van hulle lewens het. Nie hulle, of hulle leraar wil egter hierdie "reg" om hulle eie lewe te beheer opgee nie. As gevolg hiervan sien ons n baie hartseer verskynsel in Suid Afrika. Waar ons n nasie is met duisende kerkgangers, is ons nou, meer as ooit, n land vol sonde en ongergtighede. Ons het besluit om die weg van die NUWE KRUIS te volg instede van die die pad van toegewydheid en gehoorsaamheid soos vereis deur die OUE.
Kan dit wees dat die meeste Christene van vandag in die kategorie val soos beskrywe in Mat 5:13 "Julle is die sout van die aarde, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit gesout word? Dit deug nêrens meer voor as om buite gegooi en deur die mense vertrap te word nie."
Harde woorde sal U miskien se, maar dit is gespreek deur Jesus self. Hoeveel Christene wat U ken is "soutlose" Christene. Hulle kom kerk toe op Sondae om hulle gewete te sus ,maar die res die van die week kan hulle nie uitgeken word bo die ander in die wereld nie. Hulle gaan na dieselfde Kasino’s toe, kyk na dieselfde flieks, gesels dieselfde praatjies, speel Lotto, lag vir dieselfde grappies ens. Vir alle praktiese redes is hulle nie net in hierdie wereld nie maar ook van hierdie wereld. Dan wonder hulle waarom die wereld verval in sonde en korrupsie.
Paulus beskryf die "NUWE KRUIS" christene van sy tyd as volg: Gal 1:6 "Ek verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na ‘n ander evangelie toe, 7 terwyl daar geen ander is nie; behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai (Grieks Metastrepho "corrupt" or "turn from truth")."

Terwyl die NUWE KRUIS n uiterlike gedaante van godsaligheid het is daar fundamentele verskille met die OU evangelie.

Kom ons staan dus vir n oomblik stil by hierdie verskille:
Hierdie NUWE KRUIS Evangelie gebruik dieselfde metafore en uitdrukkings as die OU KRUIS evangelie terwyl daar n inhouds en klem verskil is.
As die OU Kruis Evangelie bestudeer word sal opgemerk word dat dit geen aandeel en bande met die wereld het nie. Dit dra die boodskap van veroordeling soos uitgespreek in Eden en bevestig by Sinia uit nl "Die een wat sondig moet uitgeroei word" Dit is nie n boodskap waarvan die sondige mens hou nie want dit is in teestryd met die sondige natuur van die mens. Die Apostel Paulus se dit so mooi in Gal 3:24 "Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof. "



As ons nou na die wet soos gegee by Sinia kyk, sal ons onmiddelik se dat ons onmoontlik alles in die wet kan onderhou.

4.En veral as ons na die veroordeling vir oortreding van die Wet kyk, besef ons terdee ons verlore toestand. Ons soeke na n uitweg openbaar aan ons die enigste weg tot saligheid – die Bloed van Jesus Christus.

Dit is die OU KRUIS evangelie.

Maar die NUWE KRUIS evangelie is nie in teestand teen die sondige natuur van die mens nie. Dit erken die sondige natuur as iets wat in die beste van families voorkom. So, hierdie nuwe evangelie word nou n gemoedelike venoot , en as dit korrek verstaan word kan dit die bron van see vol pret en goeie onskuldige genietinge word. (Vra maar vir enige tiener wat hulle die meeste uit die lewe wil he en hulle sal vining antwoord: "Ons wil net ons lewe geniet" "Ons wil voluit lewe")
U sien, hierdie NUWE KRUIS evangelie laat die mens Adam toe om voort te gaan met sy lewe, sonder enige hindering, - wat presies is wat hy wil he. Hy hoef nie sy lewe te verander nie. Hy het nou pret op n hoer morele vlak en nie op n intelektuele vlak nie..

Hierdie NUWE KRUIS gee n totale nuwe benadering tot evangelisasie. Hierdie evangelie dring nie daarop aan dat die persoon sy ou lewe moet afsterf alvorens hy n Christen kan wees nie. Hy lig nie die kontras uit tussen die ou lewe van sonde versus die nuwe lewe van toegewydheid en heiligmaking nie. Hy preek meer oor die ooreenskomste. Hy fokus meer op gesamentlike belange, veral onder die jong mense, deur te toon dat Christenskap geen onmoontlike en swaar eise aan jou stel nie. Dit weerspreek Jesus se woorde in Mat 16:24 "Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
Die OU KRUIS vereis gehoorsaamheid en dissipline terwyl die NUWE KRUIS geen sulke moeilke eise stel nie. Die kruks van die saak van OU KRUIS evangelie is SELF VERLOENING. Die OU KRUIS verkondig dat jy jouself moet verloen terwyl die NUWE KRUIS se : "NEE, jy kan voortgaan om wereldse dinge te doen , ons sal dit net verhoog na n hoer geestelike vlak. ( So, voortaan sal ons dans in die kerk, want dit sal ons jongmense by die kerk vermaak. )

Wat ookal beoefen word in die sonde-mal wereld daar buite, ons sal maniere vind om dit te akkomodeer binne die kerk. Dit sal vir die wereld wys dat die kerk dieselfde pret kan bied – op n hoer geestelike vlak natuurlik – wat baie meer opbouend sal wees as die wereld se weergawe, maar dieselfde sensasie sal meebring.
So, al se die Woord baie duidelik in Lev 20:13 "En as n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle. "
Die NUWE KRUIS groep se dadelik "Maar dit was die OU testament waar God n God van haat was." Ons leef nou onder die nuwe verbond waar God n God van liefde is ". "Haat die sonde maar wees lief vir die sondaar. Laat hy by die kerk aansluit. Om die waarheid te se, ons sal nie beswaar maak as die leraar of pastoor van ons gemeente n homoseksueel is nie. Ons Christene is mos verdraagsaam.


5. Maar die OU KRUIS soos gevind in Rom 1 in die Nuwe Verbond bevat dieselfde boodskap: "Rom 1:21 omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister. 22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword 23 en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ‘n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere. 24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer " Hy gaan verder aan in vers 26 en 27 om hierdie perverse leefstyl te bespreek , wat natuurlik nou deur die NUWE KRUIS aanvaar word en in vers 32 verklaar hy dat dieselfde oordeel, DIE DOOD, soos verklaar in Levitikus, ook in die Nuwe verbond geld.

Terywl die OU KRUIS die doodstraf verklaar vir die sondaar , wys die NUWE KRUIS net vir hom n beter, skoner and gelukkiger weg aan waar hy met sy ongeregtiheid aanvaar word, terwyl sy selfrespek gespaar bly. Hy hoef nie langer homself te sien as n rebel teen God se orde nie.


Vir die persoon wat self versekerd is se dit "Kom en wees vol selfveroue vir die HERE" .Vir die persoon wat egosentries is se dit "Kom en wees a AlfaMan/Vrou vir die HERE…" Vir die person wat hou van aksie se dit "Kom en ervaar die ‘Joy’ . Kom ‘Soak in die spirit’vir die HERE…."

Enige Christelike boodskap wat gerig word om die huidige gier te bevredig, moet aanvaarbaar wees vir die lidmate. Terwyl die filosofie agter die gebruik tog opreg mag voorkom, is dit vals. Dit is vals want dit is blind en mis die totale betekenis van die KRUIS.


Die boodskap gepreek deur die NUWE KRUIS predikers is dalk 97% goed maar dit is soos rottegif wat 97% koringmeel is en 3% dodelike gif. Die Leringe rondom die wegraping byvoorbeeld veroorsaak dat baie Christen soldate wegkruip in hulle geestelike koekon, terwyl die oorlog woed. Hulle bid dat Jesus hulle moet kom red van die gevolg van hulle eie apatie.
Hulle word geleer dat Jesus weggedoen het met die Wet op Golgota , en dat Christene nie langer "onder die wet" is nie. Die Wet is "vasgenael aan die kruis".


Selfs Jesus het hierdie valsheid bestraf in "Mat 5:17 Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. 18 Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie. 19 Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele. " en die Apostel Paulus het in Rom 3:31 die volgende stelling gemaak. "Nee, stellig nie!" In die Engels lees dit"God Forbid!"

Hosea profeteer in " Hos 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet. "
Hulle praat selde oor sonde, dit wat die Bybel definieer as "oortreding van die Wet", in Joh 3:4.
So, volgens hulle redenasie, as daar geen Wet is nie, is daar ook nie sonde nie. En Ja, ons sien die resultate van hierdie valse prediking oral rondom ons vandag.


6.Die leringe van die NUWE KRUIS veroorsaak dat sy volgelinge die kerk doktrine aanvaar, die NUWE KRUIS evangelie wat Jesus se vyande tot "uitverkore volk" status verhoog, ten spyte van die feit dat Jesus self vir die Joodse leiers gese het : "Julle glo nie want julle is nie van my skape nie". (Joh 10:26)
In Matt 23:14, het Jesus die Joodse kerk leiers beskuldig dat hulle rond trek oor see en land om een bekeerling te maak; en as hy dit geword het, dan maak hulle hom ‘n kind van die hel, twee maal erger as hulle self. Dit behoort U n goeie idee te gee van waar die Christen Zioniste staan in Jesus se opinie.
Die NUWE KRUIS predikers verheerlik die Jode en plaas hulle op n verhoog, ten spyte van die feit dat ons gewaarsku word in 2 Joh 11 "Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke."



Ek glo dit sal van waarde wees om n bietjie stil te staan by die weg vann die OU KRUIS. Dit is n koue, harde, simbool van die dood! Dit verteenwoordig n skielike en genadelose beiendiging van n menslike lewe. In die Romeinse tyd , as n doodsverooldeelde sy kruis opgeneem het , het hy reeds afskeid geneem van sy mense. Hy het geweet dat hy nooit weer sou terugkom nie. Dit het niks en niemand gespaar nie. En waneer dit klaar sy werk verrig het, was die man dood!


Of ons daarvan hou of nie, die mens is onder die doodstraf verdoem. God het vir ons aardsvader en moerder, Adam en Eva gese : Gen 2:17 "maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe. "
Ons aardsmoeder , Eva het verkies om die verleier te glo eerder as God, toe hy vir haar gese het: Gen 3:5 "maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. "



Die Bybel verklaar dat Eva gesien het dat die boom goed was vir voedsel, en n lus vir die oe en dat sy ook vir man Adam gegee het om daarvan te eet. So het die dood gevolg vir almal.
Vandag is daar geen ontsnapping van die doodsvonnis nie, nie onder die OU KRUIS sowel as die NUWE KRUIS nie. God kan nie die "Werke van sonde" goedkeur nie, dit maak nie saak hoe onskuldig dit ook mag voorkom vanuit ons aardse oe nie. God, red mense deur hulle dood te maak op die kruis en dan op te wek tot n nuwe lewe deur die dood van Sy Seun, ons verlosser.
Enige prediker wat sou poog om vriendelike paralelle te trek tussen God se weg en die mens se weg, is vals met betrekking tot die waarheid van God se Woord en wreed teenoor die mense wat hulle siele aan hom toevertrou. Hy sal verantwoordelik gehou word deur God vir sy vals prediking. In Lukas 17:1 se Jesus, "Luk 17:1 En Hy het vir sy dissipels gesê: Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. :2 Dit is beter vir hom as ‘n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou laat struikel."



Geloof in Jesus Christus kan nie in harmonie met die wereld wees nie. Waneer ons n ontmoeting met Jesus het, bring ons nie ons huidige lewe tot n hoer vlak nie, ons los die ou lewe by die kruis. Want ons weet dat die koringkorrel in die grond moet val en sterf alvorens dit kan reproduseer. (Joh 12:24)


Die van ons wat die evangelie preek en leer het n geweldige verantwoordelikheid op ons skouers, want ons durf nie aan onsself dink as Publieke verhoudings agente nie, gestuur deur God om n mooi verhouding tussen Christus en die wereld te bewerkstellig nie. Ons durf onsself nooit verbeel dat ons afgevaardig is deur Christus, om hom aanvaarbaar te maak vir die besigheids of sports - wereld, die media, of opvoedkundige instelings nie. Ons is Profete, nie diplomate!



7.Ons boodskap MAG nooit een wees van kompromiee nie. DIT MOET WEES – "maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. " Luk 13:3
Die HERE bied die ewige lewe vir die wie na Hom toe kom deur Sy Seun, Jesus Christus. Hy offer nie n beter lewenskwaliteit, soos die NUWE KRUIS belowe nie, maar n NUWE LEWE, uit die dood! Wie ookal dit in besit wil neem , moet bereid wees om onder die kragtige Hand van GOD te buig. Die OU Self moet STERF.
Wat beteken dit vir die individu? Vir die veroordeelde man en vrou wie n ewige lewe soek deur Jesus Christus?
Daar is slegs een manier hoe hierdie teologie toegepas kan word op iemand se lewe! Dit is heel eenvoudig. Dit gebeur waneer n persoon deur die Heilige Gees oortuig word van sy sondige toestand en gewillig is om hom daarvan te bekeer. Hy moet bereid wees om volkome met sonde, die wereld, en die eie natuur te breek. Hy moet niks bedek, niks verskoon, niks verdedig van die ou lewe nie! Hy moet nie onder sy eie terme tot God nader nie, nie kom om te onderhandel nie, maar in gewilligheid om te buig voor God.
Daar staan geskrywe Heb 10:31 "Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God".
Dit is nie die maklike kits gebedjie van" vra Jesus in jou hart" wat die meeste evangeliste van vandag verkondig nie.


Dit is nie iets wat ligtelik opgeneem kan word nie want Gal 6:7 se " … God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. "


Die moment wat jy dit besef dat jy onmoontlik jouself kan red en dat geen geld, of status, of goeie werke die ewige lewe kan bied nie, dan is jy gereed om die Heilge Gees se oortuiging van sonde te aanvaar. Dit sal veroorsaak dat jy jou sonde belei en opkyk na die opgestane verlosser. Dan sal jy die offer wat Hy gemaak het vir jou aanvaar. Sodra jy dit doen, sal jy krag, lewe, wedergeboorte en reiniging in jou lewe he.


Dieselfde kruis wat die lewe van die Seun van God beiendig het, sal nou ook n einde maak aan jou, die rebel, die sondaar, met sy aardse vleeslike begeerlikhede. Dan sal daardie selfde krag wat Jesus uit die dood opgewek het, jou ook opwek in n nuwe lewe saam met Christus. Dit is nie n verbetering van die my selfbeeld nie, dit is n totale nuwe lewe!
As jy nie hierdie krag en getuienis in jou eie lewe het nie, stel ek voor dat jy stil gaan staan en n persoonlike opgawe van jou Christelike ervaring moet neem om seker te maak dat jy die waarheid van die OU KRUIS ontvang het, eerder as die valse evangelie van die NUWE KRUIS.


Die eerste kerkvaders het hulle klem gele op die weg van die OU KRUIS, en mans, vroue en kinders, hele gemeenskappe is gered deur die kragtige werking van die Heilge Gees. Vandag se kits evangeliste hou groot byeenkomste waar duisende mense vergader en hulle lewe vir Jesus gee. Die media basuin "50 000 mense verenig vir godsdientige saamtrek". Waneer die evangelis terugkeer, keer alles weer terug soos voor die byeenkoms. Die kroee is nog oop, die dobbelhuise nog vol, die sondes en ongeregtighede nog net soveel.



8.Vergelyk dit met die Christelike herlewings van die vroee 20ste eeu. Die verandering was sigbaar. Kroee en dobbelhuise het gesluit. Mense se lewens het verander. Waarom – want die krag van die OU KRUIS veroorsaak dat mense verander, terwyl die NUWE, getalle by die kerk voeg, maar in meeste gevalle is hulle reeds die "sout wat laf geword het".


Vandag, terwyl tyd besig is om vining uit te loop, het mense n goeie dosis van die prediking van die OU KRUIS nodig. Dit is die enigste medisyne wat die formule vir oorlewing in aksie sal sit. "2Ch 7:14 …en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. "


Het U al ooit gehoor van enige predikant of pastoor wat n boodskap bring uit Jesaja 59:1, 2
In hierdie gedeelte word ons vertel dat God nie SY krag verloor het nie. Hy het die Rooi see geopen, die mure van Jerigo geskud, en het langs Dawid gestaan toe hy vir Goliat trotseer het. Maar vers 2 se "Isa 59:2 maar julle ongeregtighede het ‘n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie. "


Waarom hoor ons nie n boodskap oor hierdie vers in die kerke nie. Is dit omrede dit nie n aangename tema is nie en omrede dit nie die evangelie van die NUWE KRUIS pas nie.
In plaas daarvan word God voorgestel as n Grys Oupa figuur met n lang baard wat op n wolkie sit en gekleurde kindertjies op Sy skoot tel, terwy Hy se "Ek weet julle is ongehoorsaam, maar Ek is nog steeds lief vir julle soveel so dat EK seker sal maak dat almal eendag hemel toe gaan" GEEN MANIER! Die Apostels het heeltemal iets anders verkondig!


Vandag, soos wat doe donker wolke vergader, en die donder dreun, die weerligte flits en die storms van die plae van Babilon nader kom, MOET ons weet wat die formule vir oorlewing is. Die enigste formule wat sal werk 2Ch 7:14 "… en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. "
In 1 Kor 10:11, word ons vertel dat die dinge in die Woord van God opgeskryf is tot ons voorbeeld en vermaning.


1Co 10:11 "Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ‘n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het. "
Dit is waarom Deut 28 geskryf is. Dit beeld die duidelike kontras tussen God se seen as jy gehoorsaam is en vloek as jy ongehoorsaam is.
Die is die storie in kort van modern Christendom en dit wat tans in die wereld gebeur. Let op Vers 25: Deu 28:27 " Die HERE sal jou swaar tref met swere van Egipte en met geswelle en skurfte en uitslag waarvan jy nie kan gesond word nie.
In vers 33 word gese dat ….." 33 " Die vrugte van jou land en al jou werk sal ‘n volk eet wat jy nie ken nie; en jy sal altyddeur net verdruk en hard behandel word. " Vers 43 se Deu 28:43 "Die vreemdeling wat by jou is, sal hoër en hoër oor jou opklim; en jy sal laer en laer afsak. 44 Hy sal aan jou leen, maar jy sal aan hom nie leen nie; hy sal die kop en jy die stert wees
."

Onder die NUWE KRUIS teologie is presies dit wat met ons gebeur het. Vandag sien ons hoe ons land regeer word deur die wat ons God en sy wette en verordeninge haat.
In vers 58 tot 61 word ons vertel van die siektes wat sal kom vir ons ongehoorsaamheid. Ons mense is sieker as ooit ten spyte van biljoene wat aan mediese fonds bestee word.
Die NUWE KRUIS sal ons nie red nie!
Onder die OU KRUIS is daar twee opsies (1)God se manier – die maklike manier; (2) of, ons kan aangaan om ons "eie" ding te doen en leer dat die weg van die oortreder nie net hard is nie, maar altyd lei tot n ramp. Waarom leer die evangeliste van die NUWE KRUIS, nie hierdie ewige waarheid nie? Durf ons, as erfgename van God se nalatenskap van Krag, peuter met hierdie waarheid? Durf ons , met ons potlode , sinne uit die oorspronlike plan en patroon wat God vir ons gewys het op Golgota uitvee?



Laat ons terugkeer tot die prediking van die "Hele Raad van God" ; die OU KRUIS, en nou weereens besef wat die Krag en oorwinning is wat ons sin kan wees deur Jesus Christus.
Ek daag jou uit om n n bietjie na jouself te kyk. Staan voor die spiel en kyk jouself reguit in die oe, as jy dit kan waag. Ondersoek jou hart! Watter Kruis verkondig jy? Die OUE of die NUWE? Watter koning volg jy, die koning wie gestef het vir jou op die OU KRUIS of die antichris Lucifer van die NUWE?